top of page
WhatsApp Image 2025-01-15 at 08.06_edited.jpg

CARLA
&
LIEU

26 | 04 | 25

WINTERTON

26 April 2025

14:00 vir 14:30

WhatsApp Image 2025-01-15 at 08.07.00.jpeg

26 April 2025

14:00 vir 14:30

Seremonie begin stiptelik om 14:30

 

Ntabamoya Private Game Reserve

 

As jy nie ‘n 4x4 het nie sal

‘n game viewer jou na die

diens toe neem op die plaas.

 

Kliek hier vir Google Maps link:

Ntabamoya Private Game Reserve 

 

Na die diens sal ons ń glasie

sjampanje klink en die troukoek  

saam geniet op die plaas.
 

Seremonie

The Venue at Fairview, Winterton

Daar is nie polisie of verkeersbeamptes

op die paaie rondom Winterton nie, maar

as jy van die shuttle diens gebruik wil

maak, spesifiseer so na jou RSVP.

Onthaal

Canapés

The Venue at Fairview, Winterton

 

Craft Bier,  Craft Gin & Ystee

sal beskikbaar wees tydens die canapés.

The proposal

This is a space to share more about the event: who's behind it, what it entails, and what this site has to offer. It’s an opportunity to tell the story behind the special day or describe a unique moment or service offered. You can use this section to share the journey or highlight a particular feature that makes the event unique.

One more thing

FORMAL DRESS CODE REQUIRED

Laastens - ons hoop
julle is gereed vir
#funschalkwykfees

Kroeg

“Bring your favorite drinks and we’ll bring

the good vibes, together, it’s the perfect mix!”

 

Met aankoms by The Venue at Fairview,

sal jou "koelboks" ingeneem word en

jou drinkgoed sal aan jou bedien word.

WhatsApp Image 2025-01-15 at 08.06.59 (2).jpeg
PHOTO-2024-11-11-15-46-44.jpg
WhatsApp Image 2025-01-15 at 08.07.00 (1).jpeg

Drag

Semi-Formeel in Aardse Kleure.

Kliek hier om kleurskema te sien.

 

Metgeselle & Kinders

Slegs per uitnodiging

Akkommodasie

 

Let wel dat die Drakensberge ń toeriste 

aantreklikheid is en die troue val oor ń 

langnaweek. Bespreek asseblief so

gou as moontlik verblyf

vir ons spesiale dag.

Kliek hier vir akkommodasie-lys

Langnaweek aktiwiteite

25 - 28 April

Naweek Aktiwiteite

Geskenkwenk

Julle teenwoordigheid is ons

grootste geskenk, maar as julle graag ietsie

wil gee is 'n geldjie in die sak beter as

'n geskenkie op die rak.

Fyner Details

Overall look.png
bottom of page